Archive for May, 2008

Cape Honeysuckle (Kaapse kamperfoelie)

Die Honeysuckle is immergroen klouterstruike wat inheems is in Suid Afrika. Hierdie plante is vinniggroeiend, windbestand en redellik kouebestand. Indien koue die plant beskadig, sal nuwe lote vinnig uitgroei nadat die beskadigde gedeelte afgesny is. Dit groei maklik in enige grond en kan in die volle son of in semi son aangeplant word.

Die Honeysuckle is geskik om in ‘n informele heining aan te plant, maar gereëlde snoei is nodig ten einde die plante netjies te hou.

Die blomme is oranje of rooi en kom in oorvloed gedurende die herfs en winter voor. Struike met geel blomme groei stadiger en is kleiner as die algemene oranje tipe. Die blomme se nektar lok ‘n verskeidenheid voëls.

Vermeerdering vind plaas met stiggies of deur middel van uitlopers wat uit die wortels ontwikkel.

Apocynaceae

Die Mandevilla is vinnig groeiende rankplante wat inheems is aan tropiese Amerika. Die Mandevilla is idiaal om as ranker teen heinings of teen ‘n prieël geplant te word (sal egter nie sterk genoeg heg om teen mure te groei nie).

Plante moet gedurende die winter teen koue beskerm word. Indien winterkoue die plant beskadig, kan die beskadigde dele teruggesny word om weer vinnig terug te groei. Alle lelike en ou lote moet gereeld verwyder word.

Vermeerder die Mandevilla vanaf stiggies.

Mandevilla x amibilis ‘Pink Parfait’ is ‘n nuwe vrystelling en gesog weens die pragtige dubbel pienk blomme wat gedurende die somer gedra word.

Die Mandevilla x amibilis ‘Pink Parfait’ kan in enige grond geplant word, maar sal vinniger in komposryke grond groei.

Mandevilla x amibilis ‘Pink Parfait’ is tans by Gardenworld beskikbaar.

Pink Parfait 1

 

Pink Parfait 2

admin

Circular Concepts

All the plants in this garden are available at: Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 or 083 997 6142, www.gardenworld.co.za.

A garden by
Foxgloves

Garden Designer
Debbie Smit

 

Water Feature Construction
Madala Rock

 

Deck Installation
Peter Dorset Wooden Decks

 

Product Sponsors

Plants: Random Harvest Bed & Breakfast and Indigenous Nursery, Gravel & Pebbles: House of Pebbles, Wooden Deck: Peter Dorset Wooden Decks, Water Feature: Madala Rock

 

Circular Concepts 1

 

Inspiration for the garden

The garden aims to provide inspiration and garden design solutions for small urban gardens. Water is used for its soothing, cooling effect. A variety of textures have been included for visual and tactile stimulation. Plants have been grouped in different ‘islands’ – each group having different cultural requirements, for example the succulents require less water than the plants grouped in the meadow. This allows the gardener to indulge in different planting styles, whilst still being able to maintain all the plants in the garden to their individual cultural requirements without too much effort.

Plants have been selected in order to lure a variety of birds, insects and small reptiles into the garden and, in so doing, bring nature back into the urban environment.

Plant Highlights

Focal Plants:

Aloe castenae under-planted with Echeveria graptopetalum & Echeveria ‘Huff Pink’, Aloe ferox under-planted with Euphorbia calavaroides.

Trees:

Indigofera frutescens, Acacia xanthophloea.

Circular bed:

Juncus effussus, Anthericum saundersiae, Dovyalis longispina, Scabiosa Hybrid, Verbena ‘Quarts Blue’, Guara, Erigeron, Carex ‘Frosty Curls’.

 

Circular Concepts 2

Plant die voelnesvaring op ‘n warm rypvrye plek in die koelte. Die voelnesvaring kan as ‘n potplant binneshuis of buite direk in die grond gekweek word.

Die blare is groot, treffend en heldergroen met golwende rande. Die blare word 400 tot 800 mm lank en 100 tot 200 mm breed.

Voortplanting is deur middel van spore wat veral vroeg in die somer op die blare se agterkant voorkom. Spore is duidelik as rooi/bruin gedeeltes sigbaar. Ryp spore kan maklik as ‘n rooi ‘stof’ vanaf die blare gekrap word.

Ou Blare word gewoonlik lelik en kan van die plant verwyder word. Verwyderde blare word vinnig deur nuwe blare vervang.

How to propagate the Bird’s nest fern from spores:

The spores can be sown directly on the surface of a sterilized growth medium in a seed tray (use a tray with enough drainage holes). Make sure this operation is done outside any areas of breeze, otherwise the spores will be blown away. Put the seed tray inside a larger container partially filled with water – the idea is to keep the growth medium moist without watering from overhead. Keep the level of the water in the container below the surface of the growth medium. Cover the container with plastic or glass to keep the conditions humid and to prevent the surface from drying out. Place in a warm shaded spot with plenty of light. It will take several months for the new ferns to develop. The young ferns can be watered from underneath or sprayed lightly with a fine water sprayer. Transplant small plants in a moist potting mix.

Voëlnesvaring 1

admin

Gardening tips – May

Dit is nou tyd om affodille, tulpe en papierblomme aan te plant.

Saai nou saad soos Namakwalande Daisies.

Bedek die grond rondom wortels met ‘n deklaag.  Dit sal help om die wortels teen koue te beskerm.

Plaas potplante op beskutte plekke ten einde teen winterkoue te beskerm.

Plante benodig nou aansienlik minder water. Besproei vroeg in die oggend en maak seker dat blare nie saans nat is nie.

Dit is nou ‘n goeie tyd om broodbome oor te plant. Maak seker dat die bome na oorplanting nie te veel water kry nie.

Moet nie onnodige snoeiwerk doen nie. Elke takkie of blaar kan in die winter nodig wees ten einde plante teen koue te help beskerm. Onnodige snoei sal verder onnodige groei veroorsaak wat in die winter seer kan kry.

Wees versigtig om grasperke nie te kort te sny nie.

Bladsye besigtig: 668989