Archive for June, 2008

Next page
admin

Soothe your Soul

Soul Space: Show Garden

Garden designed and constructed by Greg Tarr of Soul Space.

This is a garden room that soothes and relaxes, a space where you feel completely safe.

Plant highlights

All the plants are available at: Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 or 083 997 6142, www.gardenworld.co.za

Palms: Trachycarpus fortunei.

Shrubs and perennials: Dicksonia antarctica, Cyathea australis, Cycas revoluta, Zanthedeschia aethiopica, Rumohra adiantiformis, Acorus ‘Gold Edge’, Schefflera arboricola, Agapanthus ‘Mini Blue’, Black bamboo.

Each one of us has a physical and spiritual responsibility to make a space and take time for ourselves.

There is no better way to do this than by creating a garden room at home. A room that soothes and relaxes, a space where you feel completely safe, a place where you can close your eyes and breathe in all you aspire to be, reconnecting with who you truly are.

The garden touches all your senses; the sound of water over stones, a breeze through leaves, the scent of flowers and herbs, a touch of the suns warmth or a cool evening in candle light. Seeing creates the mood, feelings of peacefulness and a chance to be still.

A bathroom is the perfect outdoor room for warm summer days, the ultimate wind down after a hard days work.

Erasing the boundaries between house and garden is the easiest way to allow you the time and space you deserve.

Cyclamen are a genus of plants containing 20 species, which are part of the family of Primulaceae, the Primrose family native to the mediterranean, being natives of parts of Europe, western Asia and parts of North Africa.

They are tuberous plants, winter and spring flowering plants and fairly hardy.

The tuber can be divided during the dormant period.

A generally acceptable potting soil must be well drained. Cyclamens generally do not need lots of water.

Cyclamen should not be over fed as this encourages leaf growth at the expense of flowers and can lead to a ‘cabbage like’ appearance, especially with plants you generally buy as pot plants.

Most species of Cyclamen will tolerate being grown in a cool to cold environment.

Cyclamen prefer to receive a good soaking, and then to be allowed to dry out to some extent, before again receiving a good soaking. Too much water will let them rot away.

Repotting should be carried out during the dormant period.

admin

Broodbome: Encephalartos munchii

- een van die mees gesogde en skaars broodbome van Afrika.

Encephalartos munchii kom inheems in Mosambiek voor waar dit teen die noord-oostelike hange van Mount Zembe groei. Die enkele plante wat nog op die berg voorkom, groei op onbereikbare plekke teen loodregte kranse van meer as 200 meter hoog. Hierdie plante is blootgestel aan heersende winde en is daarom nie in ‘n goeie toestand nie.

Gedurende die Rhodesiese oorlog (1973 – 1974) het Rhodesiese soldate broodbome vanaf Mount Zembe gestroop en dit in Suid-Afrika teen R50 to R100 op die straathoeke verkoop. Slegs vier of vyf bome, wat op onbereikbare plekke groei, het hierdie strooptogte oorlewe.

Die boom op die bygaande foto’s is deel van ‘n private versameling in ‘n tuin in Suid-Afrika. Hierdie boom is deur die huidige eienaar aangekoop uit die alombekende versameling van Dr Albert Hertzog.
Encephalartos munchii is op die rand van uitsterwing.

admin

Clivias: Lelieboorder

(Ook bekend as die Amarylus-wurm)

Lelieboorders en slakke is in baie cliviatuine die peste wat die meeste skade aanrig.

Die lelieboorder is ‘n klein helderkleurig wurmpie met swart en geel dwarsbande om die liggaam. Die wurmpies tonnel in die blare in en veroorsaak dooie stroke op die blare. Soms vreet hulle by die blare se oksels waar die skade nie dadelik gesien word nie – in hierdie geval gebeur dit diksels dat behandeling te laat plaasvind. Plante kan doodgaan indien te laat opgetreë word. Baie tuiniers moes al tot hul spyt te laat agtergekom dat die lelieboorder hulle cliviatuin heeltemal verwoes het.

Behandeling: Die eerste wurms verskyn gewoonlik ongeveer twee weke na die eerste somerreën. Dit is daarom raadsaam om net na die eerste sommerreën vir die lelieboorder te spuit. Inspekteer die plante die res van die reënseisoen gereëld en spuit weer sodra skade of wurms gesien word. Gebruik Garden Ripcord teen ‘n konsentrasie van 1 ml per liter water.

Lelieboorder

Op die foto is die lelieboorder en skade wat reeds op blare aangerig is.

Die naam Agaphanthus is afgelei van die Griekse woorde ‘agape’ (liefde) en ‘anthos’ (blom).

Die Agaphanthus africanus is inheems in Suid-Afrika. Verskeie subspesies kom voor.

Hierdie is kouebestande, geharde plante wat met hulle wit of blou blomme mooi vertoon as massa-aanplantings.

Die Agaphanthus kan in die volle son of in gedeeltelike skadu geplant word. In volle skadu sal min of geen blomme gevorm word nie. Vir goeie blomvorming is verder voldoende water nodig.

Vermeerdering is baie maklik vanaf saad of deur verdeling.

Blomtyd is Desember tot Maart.

Next page

Bladsye besigtig: 668970