August 2008

Monthly Archives

  • Clivia miniata (Boslelie)

    Clivias is beide onder versamelaars en tuiniers een van Suid-Afrika se gewildste inheemse blomme. Die genus Clivia behoort aan die familie Amaryllidaceae, en bestaan uit die spesies Clivia caulescens, Clivia gardenii, Clivia miniata en Clivia nobilis. Van al die Clivia spesies kom Clivia miniata die algemeenste voor. Verskillende variteite van Clivia miniata word aangetref. Clivia […]

  • New Variety – Aloe ‘Hedgehog’ ®

    Positioning: Ideal for tubs or container planting which enhances the unusual and attractive growth form. Sun. Growing description: Aloe, 50cm. Grey succulent leaves with attractive thorns. Evergreen. Hardy. Flowers: Dark pink to orange flowers in abundance on medium length stems in winter. Indigenous:

  • Inside – Out

    This garden is on display at Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 or 083 997 6142, www.gardenworld.co.za A garden by Foxgloves This is a modern garden designed to complement the shape of the site it is situated on and also to illustrate the possibilities for small urban gardens. In keeping […]

  • Kroongal by tuinrose

    Kroongal is ‘n bakterie wat deur besmette plante oorgedra word. Besmetting wys gewoonlik as galle wat naby die grondoppervlak of op snyvlakke voorkom. Plante wat besmet is se groei word swakker namate die plant ouer word. Voorkoming en beheer van kroongal: Inspekteer plante deeglik voor aankoop en maak seker dat plante wat aangekoop word nie […]

  • Plant of the week – Madonnalelie

    Eucharis grandiflora (Amaryllidaceae) – Die genusnaam Eucharis is afgelei van ‘n Griekse woord wat ‘aangenaam’ en ‘bekoorlik’ beteken. Tuinplasing: Plant in gedeeltelike skadu op ‘n beskutte plek. Vertoon baie mooi op some van beddings. Ook gewild as binneshuise potplante. Groeibeskrywing: Immergroen bolplant met 400 tot 600mm lang blomstele. Blomme: Mooi affodilagtige wit blomme. Blom in […]