Archive for October, 2008

Next page
admin

Thrips

High populations of thrips are promoted by a mild winter and a sunny spring.

Symptoms:

  • Thrips are tiny brown or black insects (approximately 1 mm in length) and are most often found between the petals of the flowers.
  • Their mouthparts pierce plant surfaces causing browning of petals and distortion of flowers.
  • Leaves are distorted and generally curl upward. The leaves become crinkled and the laminae may be greatly reduced by high populations causing new leaves to be narrow.

thrips-rose

The discolouring on the edges of the petals in the picture is caused by thrips.

clip_image004

This picture shows distorted leaves caused by thrip damage.

Pest development:

Survival of hibernating thrips is promoted by a mild winter, a sunny spring and abundant weeds. Female thrips lay colourless eggs in floral tissues. Adults feed on flower parts, later entering the soil to pupate. Thrip life cycles can range from 10 days to a month depending on temperature.

Control:

Spray with a registered chemical and remove weeds.

A GARDEN BY Grantland Creations

Garden designer: Grant Grove

This garden is on display at Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 or 083 997 6142, www.gardenworld.co.za

The basic design elements of this garden introduce square and round shapes constructed at different levels to create a dramatic effect.

Various natural materials are used, from sandstone to glass and wood to metal. Water adds much needed sound and movement to this enclosed space.

Plant design shows a soft planting using a variety of shapes, forms, textures and colours to unify all the elements of this landscape.

clip_image002

Plant highlights:

Focal plants: Alocasia, Asparagus, Bloody Sorrel.

Trees: Nuxia floribunda.

Shrubs and perennials: Aristea, Zantedeschia, ArgyrantheMum, Dianella, Penstemon, Scabiosa, Strobilanthes, Oxalis, Gazania, Zygocactus.

clip_image004

Botaniese naam

Veltheimia bracteata.

Gewone naam

Boslelie (Die gewone naam mag verwarrend wees omrede daar ook na die Clivia as ‘n boslelie verwys word).

Groeibeskrywing

Bolplante met blink breë blare, lang blomstele en trosse buisvormige blomme. Blare word in die middel van die somer met nuwe blare vervang.

clip_image002

Blomme

Blom in die lente. Blomme is stofpienk met groen punte. Blomme lyk baie soos aalwynblomme en hou ongeveer 30 dae.

Tuinplasing

Plant die bosboslelie in groepe onder bome of as potplante in die skadu op patios. Plant in goed gedreineerde grond wat met kompos verryk is.

Hoogte en wydte:

45cm x 30cm

Land van oorsprong

Gehardheid

Slegs gedeeltelik kouebestand en moet daarom op beskutte plekke onder bome geplant word.

Voortplanting

Plant voort deur middel van saad of sylote.

admin

Tuinwenke – Oktober

  • Strooi ‘n kunsmis met baie stikstof oor jou grasperke. ‘n Voorbeeld is 10 tot 15 gram 3:2:1(28) per vierkante meter (3:2:1kunsmis bevat 3 dele stikstof, 2 dele fosfaat en 1 deel kalium). Benat die gras dadelik na hierdie toediening.
  • Verwyder al die bossies op die grasperk. Gebruik ‘n klein handvurkie. Selektiewe onkruiddoders mag eers gebruik word wanneer die gras aktief groei.
  • Dit is nou tyd om eenjarige blomplantjies vir die somer te plant (bv Impatiens).
  • Strooi ‘n kunsmis met baie kalium oor blom- en roosbeddings. ‘n Voorbeeld is 10 tot 15 gram 2:3:4(36) per vierkante meter (2:3:4kunsmis bevat 2 dele stikstof, 3 dele fosfaat en 4 dele kalium). Benat die bedding dadelik na hierdie toediening.
  • ‘n Groot verskeidenheid groente kan nou geplant word (Voorbeelde: aartappels, beet, eiervrugte, geelwortels, komkommers, kool, kropslaai, lemoenpampoentjies, pampoene, patats, skorsies, soetmielies, soetrissies, spinasie, tamaties en waatlemoen).
admin

Plant van die week – Impatiens

Botaniese naam

Impatiens

Gewone naam

Impatiens, Busy Lizzie.

Groeibeskrywing

clip_image002

Klein een of meerjarige struikies wat om hul helderkleurige blomme geplant word.

Blomme

Verskillende hibriede, gekenmerk deur ‘n verskeidenheid kleure, is by kwekerye beskikbaar.

clip_image004

Die plantnaam hou verband met die skielike “ongeduldige” manier waarop die ryp vruggies oopskiet wanneer dit aangeraak word.

Tuinplasing

Plant in volle skadu. Hierdie is die ideale plantjies om kaal skadukolle te versier. Impatiens is gevoelig vir koue en moet daarom eers aangeplant word wanneer die ergste gevaar vir ryp verby is. Impatiens vertoon ook mooi in houers op patios en binneshuis.

Besproeiing

Impatiens verlep maklik en moet daarom feitlik daagliks benat word.

Hoogte en wydte

30cm x 20cm

Gehardheid

Rypgevoelig.

Voortplanting

Plant maklik voort deur middel van stiggies.

Land van oorsprong

Tropiese Asië en Afrika.

Next page

Bladsye besigtig: 668973