October 2008

Monthly Archives

  • Broodboom – Encephalartos lanatus

    Foto’s in hierdie artikel is goedgunstelik verskaf deur Johan en Petro Henning van Ellisras. Vir saailinge van Encephalartos lanatus en verskeie ander broodboomsoorte kan hulle gekontak word by 082 8736 051 Botaniese naam Encephalartos lanatus Groeibeskrywing Encephalartos lanatus groei stadig en ontwikkel tot ‘n medium grootte broodboom. Plant met manlike keël. Plant met vroulike keël. […]