2010

Yearly Archives

  • Die kameeldorings (Acacia erioloba) van die Mokolodam.

      Die Mokolodam is tussen Ellisras en Vaalwater in die hartjie van die Waterbergbiosfeer geleë. Die dam en omringende berge behoort aan Limpopo Parke en die aangrensende plase is private wildsplase. Die kampeerplek is ‘n smal strook van ongeveer 1km lank op die oewer van die dam. Die bome op die voorgrond is meestal Vaalbome […]

  • Garden roses-Red Spider Mite

    Red Spider Mite – a problem during the dry hot summer months    Visual symptoms of Red Spider Mite damage: Webs on the leaves and flowers and grey colors on the leaves. General The presence of Red Spider Mite in garden roses is one of the major disease related problems during the dry and hot […]

  • Huilboom

    Plant van die week: Botaniese naam: Peltophorum africanum Gewone naam: Huilboom. (Staan ook soms bekend as die reënboom). Sap wat deur skuimbesies (Ptyelus grossus) uit die takke gesuig word, drup onder die bome en veroorsaak nattigheid op die grond – vandaar die volksnaam.    Groeivorm: Klein to middelgroot, bladwisselende boom met spreiende kroon. Dikwels meerstammig […]

  • 12 Gardening tips for November

    1. Spray clivias, arums, nerines and agapanthus for amaryllis lily borer. 2. Spray fruit trees for fruit flies. 3. Feed your hydrangeas with hydrangea fertilizers to make the pink or blue colour of the flowers more intense. 4. Cover your garden beds with a mulch. This will help to keep the soil moist and cool […]

  • Plant van die week- Amaryllis

    Plant van die week Botaniese naam Amaryllis Gewone naam Amaryllislelie Groeibeskrywing: Besondere mooi lelie wat as potplant of snyblom gekweek kan word. Verskeie kleure en blomgroottes kom voor. Aanplant: Vir goeie blomvorming moet Amaryllislelies in potte aangeplant word wat nie te groot is en nie te veel spasie bied nie. Plaas die bol sodat die […]