October 2010

Monthly Archives

  • Plant van die week- Amaryllis

    Plant van die week Botaniese naam Amaryllis Gewone naam Amaryllislelie Groeibeskrywing: Besondere mooi lelie wat as potplant of snyblom gekweek kan word. Verskeie kleure en blomgroottes kom voor. Aanplant: Vir goeie blomvorming moet Amaryllislelies in potte aangeplant word wat nie te groot is en nie te veel spasie bied nie. Plaas die bol sodat die […]

  • Plant van die week – Coprosma repens green&gold

    Coprosma is ‘n genus met ongeveer 90 spesies. Die naam Coprosma verwys na die onaangename reuk wat sommige variteite afgee wanneer die blare gekneus word. Gewone naam: Mirror plant Groeibeskrywing:         Klein, immergroen, kompakte en aantreklike struik met glansende helder groen en goudgeel blare. Tuinplasing: Plant as sierplant. Mooi heiningplant. Geskik om […]