2011

Yearly Archives

  • Plant of the week – Goosefoot (Syngonium podophyllum)

    Syngonium is ‘n genus klimplante uit tropiese Amerika. Die ‘goosefoot’ is ‘n rankerige plant wat binneshuis as ‘n mooi loof-potplant en in warmer gebiede buitenshuis as ‘n grondbedekker gebruik kan word. Skep ook ‘n tropiese atmosfeer indien toegelaat word om teen boomstamme op te rank. Plant die ‘goosefoot’ in skadu of semi-skadu op ‘n beskutte […]

  • clip_image002_thumb.jpg

    ‘n Ornamentele tuindammetjie

    ‘n Goed beplande waterfokuspunt kan ‘n baie rustige atmosfeer aan ‘n tuin skep. Vir ‘n groter tuin is ‘n groterige visdam die ideale fokuspunt. Ons kry twee tipes waterfokuspunte: 1. ‘n natuurlike omgewing word geskep waar die water met mail order viagra in uk die tuin saamsmelt in die vorm van byvoorbeeld ‘n watervalletjie wat […]

  • Clivias: Lenteversorging.

    Clivias blom gewoonlik vroeg lente (Augustus). Jy moes voor Augustus reeds bietjie kalium en fosfaatryke kunsmis toegedien het ten einde goeie blomvorming en kleurontwikkeling te verseker. Na blomtyd is clivias pragtige immergroen grondbedekkers – ten einde te verseker dat die blare heeljaar mooi, gesond en glansend is, is die versorging van jou clivias tydens die […]

  • Tuinmaak-wenke – Augustus

    Clivias: Oes laas jaar se ryp cliviasaad. Volg die instruksies op ons skyfiereeks vir ‘n maklike tegniek om clivias uit saad te vermeerder. Stiggies: Dit is nou die ideale tyd om stiggies te maak. Die goedkoopste en beste bewortelingmedium vir die amateur is skoon sand. Voor die stiggie in die sand gedruk word, moet die […]