January 2011

Monthly Archives

  • Raphiolepsis

    Gewone naam: Indiese meidoring Groeibeskrywing: Klein en netjiese immergroen struikie wat maklik met snoei gevorm kan word. Blare is leeragtig, blink en donkergroen. Tuinplasing: Plant as ‘n sierplant in beddings. Vertoon ook baie mooi as ‘n houerplant. Ook geskik om as ‘n heiningplant aan te plant. Definitief ‘n aanwins vir enige tuin. Hoogte en wydte: […]