koos

Author Archives

  • Plant van die week – Sonwyser (Agave attenuate)

    Botaniese naam Agave attenuate (die genus is afgelei van ‘n Griekse woord wat ‘bewonderingswaardig’ beteken). Gewone naam Sonwyser (indien die plant in ‘n bedding groei sal die steel sodanig draai dat die blare na die lig wys). Groeibeskrywing Sukkulente, vinniggroeiende immergroen plant met groot opvallende blare wat op die einde van die steel groei. Anders […]

  • Herfswenke vir die roostuin

    Besproei die plante slegs in die oggend en maak seker dat geen water in die middag op die blare gespuit word nie. Indien die blare gedurende die herfs se koel nagte nat is kan Donsige skimmel (Downey mildew) ontwikkel. Donsige skimmel kan plante nou ‘n groot terugslag gee met die gevolg dat die plante volgende […]

  • Gardening tips – April

    Wenk 1: April is tyd vir die saai van veral die volgende groentesoorte: Boerbone: Meng die bogrond voor aanplanting met groot hoeveelhede kompos + 75 gram 2:3:4 per vierkante meter. Spit die kompos en kunsmis in tot op ‘n diepte van 30 cm. Ert die beddings met ‘n graaf op tot ‘n hoogte van ongeveer […]

  • Plant van die week – Bosvlier (Nuxia floribunda)

    Botaniese naam Nuxia floribunda Gewone naam Bosvlier (Forest elder) Groeibeskrywing Die bosvlier is ‘n kleinerige boom wat besonder mooi vertoon en in warmer gebiede ‘n moet vir elke tuin is. Vorm ‘n digte kroon indien gereëld gesnoei word. Blomme Blom in die herfs en lente. Blommetjies is klein, roomwit en word in groot trosse aan […]

  • Tuinwenke vir Maart

    Grasperke moet nou slegs een keer per week benat word. Gee genoeg water sodat die grond tot op ‘n diepte van 10 tot 30 cm benat word. Grasperke: Strooi 30 gram 2:3:4 per vierkante meter – besproei dadelik na hierdie toediening. Pronkertjies kan nou gesaai word. Saai en plant van die volgende groente: Beet, ertjies, […]