Pietersielie – gebruike en kweek van Pietersielie
Pietersielie – gebruike en kweek van Pietersielie. (Engels: Parsley) Familie: Apiaceae Genus en spesie: Petroselinum crispum Groeibeskrywing: Pietersielie is ‘n tweejarige kruid. Blare is heldegroen en blommetjies is klein en geel-groen van kleur. Gebruike: Pietersielie is wêreldwyd die gewildste krui om ‘n vars smaak aan kos te verleen. Pietersielie word as garnering en vir geur […]