marna

Author Archives

  • Chamaerops

    Chamaerops humilis Gewone naam: “Mediterranean dwarf Palm”. Groeibeskrywing: Miniatuur, stadiggroeiende meerstammige waaierpalm. Bereik hoogtes van ongeveer 2,5 meter. Tuinplasing: Besonder mooi palm wat as fokusplante aangeplant kan word. Geskik vir groot en kleiner tuine en vertoon ook mooi in groot houers. Definitief ‘n aanwins vir enige tuin. Hoogte en wydte: 2,5m x 2,5m Gehardheid: Geharde […]

  • Bemesting van clivias

    Indien clivias nie die regte voedingstowwe kry nie is die blare lig van kleur, blomme se kleur is dikwels bleek, plante is vatbaar vir siektes en die groei is oor die algemeen swak. Die volgende kan as riglyn gebruik word met die uitwerk van ‘n voedingprogram vir clivias. (Foto: Florcomgardens) 1. Plante benodig tydens vegetatiewe […]

  • Gerbera jamesonii

    Plant van die week Gerbera jamesonii Algemene naam: Barbertonse madeliefie Groeibeskrywing: Kruidagtige meerjarige plant met pragtige blomme wat op lang stele (30 cm en langer) gedra word. Telers het verskeie hibriede met opvallende kleure uit die Gerbera jamesonii gekweek. Gerberas is tans wereldwyd ‘n baie gewilde snyblom. Die Barbertonse madeliefie is ook die embleem van […]

  • Suurpruim

    Plant van die week: Ximenia caffra Gewone naam: Suurpruim Groeibeskrywing: Bygaande fotos is gedurende Desember op die Wolhuterstaptoer in die Krugerwildtuin geneem.   Klein bladwisselende boompie met opvallende rooi vrugte wat gedurende die somer ryp word. Vrugte is eetbaar, met ‘n baie hoë vitamie C inhoud en baie suur. Bas is donker en skurf. Blare […]

  • Gardening tips for January and February

    Remove dead summer flowers and place on the compost heap. Broadcast 20 gram 2:3:4 granular fertilizers per square meter under your trees and on beds with shrubs and flowers. Irrigate immediately after this broadcasting. Broadcast 15 gram LAN per square meter on your lawn if you are in a high rainfall area. Irrigate immediately after […]