marna

Author Archives

  • clip_image002_thumb.jpg

    ‘n Ornamentele tuindammetjie

    ‘n Goed beplande waterfokuspunt kan ‘n baie rustige atmosfeer aan ‘n tuin skep. Vir ‘n groter tuin is ‘n groterige visdam die ideale fokuspunt. Ons kry twee tipes waterfokuspunte: 1. ‘n natuurlike omgewing word geskep waar die water met mail order viagra in uk die tuin saamsmelt in die vorm van byvoorbeeld ‘n watervalletjie wat […]

  • Clivias: Lenteversorging.

    Clivias blom gewoonlik vroeg lente (Augustus). Jy moes voor Augustus reeds bietjie kalium en fosfaatryke kunsmis toegedien het ten einde goeie blomvorming en kleurontwikkeling te verseker. Na blomtyd is clivias pragtige immergroen grondbedekkers – ten einde te verseker dat die blare heeljaar mooi, gesond en glansend is, is die versorging van jou clivias tydens die […]

  • Encephalartos villosus

    Die naam villosus (Latin = harig) verwys na die jong blare wat deur wit haartjies bedek word. Family: Zamiaceae (Foto: Florcomgardens se tuin in Nylstroom) Gewone naam: “Poor man’s cycad”. Encephalartos villosus is een van die goedkoopste broodboomspesies en die gewone naam verwys na die bekostigbaarheid van die plante. Groeibeskrywing: Hierdie is ‘n vinnig groeiende […]

  • Kalsiumtekorte in jou groentetuin

    Het jy al ‘n bruin kern by geelwortels waargeneem en gewonder wat die oorsaak daarvan is? Hierdie is ‘n tipiese simptoom van ‘n tekort aan kalsium. Ten einde die probleem te voorkom moet voor aanplanting 15 gram kalsiumnitraat per vierkante meter tot op ‘n diepte van 15 cm ingespit word. Neusrot (Blossom end rot) by […]

  • Rhipsalis cereuscula

    Plant van die week (Fotografie: Fotos is in Florcomgardens se tuin in Nylstroom geneem) Rhipsalis cereuscula Rhipsalis cereuscula is van die plantfamilie Cactaceae. Algemene naam: In hul land van oorsprong staan Rhipsalis cereuscula bekend as die “Rice cactus”. Groeiwyse: Die Rhipsalis se mees uitstaande kenmerk is die kort vlesige stingels en die feit dat dit […]