marna

Author Archives

  • Boma, lapa of loma?

    Kliek op die fotos vir groter beelde. Met die ontwerp van hierdie kuierarea in Florcom se tuin in Nylstroom is gepoog om ‘n gesellige area te ontwerp van waar die omringde lowertuin geniet kan word. Ons wou eers ‘n groot lapa bou, maar aangesien die dak van die lapa die sig na die groot bome […]

  • Clivia nobilis

    Clivia nobilis Familie :Amaryllidaceae Gewone naam : Boslelie Groeibeskrywing: Hierdie is die eerste clivia wat deur plantkundiges beskryf is. (Die plantkundige J Lindley het in 1828 ‘n plant beskryf wat deur ‘n onderwyser William Burchell naby Grahamstad ontdek is) Blare is 300 tot 600mm lank met ovaal punte. Blaarbreedte is tussen 25 en 50mm. Blomme […]

  • plant van die week-Encephalartos arenarius

    Encephalartos arenarius Fotos in hierdie artikel is goedgunstelik verskaf deur Johan en Petro Henning van Ellisras. Vir saailinge van verskeie broodboomsoorte kan hulle gekontak word by 082 8736 051 Die naam arenarius beteken: “groei in sanderige grond” Volksname Alexandria cycad, Kwa Qaba cycad. Groeibeskrywing Encephalartos arenarius is ‘n medium grootte broodboom met dikwels meer as […]

  • Anthurium andraeanum

    Plant van die week Botaniese naam Anthurium andraeanum  Gewone naam Flaminklelie Groeibeskrywing Die genus Anthurium is ‘n groot genus met meer as 600 soorte meerjarige, immergroen plante wat om hul ornamentele blare en aantreklike bloeiskedes met bloeikolwe gekweek word. Anthurium andraeanum (Flaminklelie) is die bekendste soort met opvallende skarlakenrooi of wit bloeiskedes. Die bloeiskedes word […]