Bonsai

  • clip_image002.jpg

    Bonsai: Oscoba spinosa

    Henning bonsai: Kontak Koos Henning by 082 4534 294 vir meer inligting oor die kweek van bonsai en vir ‘n afspraak om ons bonsaikwekery in Nylstroom te besoek. Gewone naam Snuifkalbassie / Snuff-Box Tree (Kalbassies word van die vrugte gemaak. Die kalbassies, waarin snuif geberg word, word deur die plaaslike bevolking om die nek gedra). […]

  • Patiobonsai

    Patiobonsai is treffend vanweë elke plant se uniekheid en kan as eksemplaarplante aan patios ‘n besondere atmosfeer en karakter verleen. Anders as die konvensionele bonsai word patiobonsai in groter houers geplant en plante kan so hoog as een meter gekweek word. Kunstige kwekers het hier die unieke geleentheid om boompies volgens hulle natuurlike groeivorm te […]

  • Ficus Burtt-davyi (Veldvy) – die ideale binneshuise bonsai

    Die Ficus Burt-davyi kom aan die tropiese kusgedeeltes van Suidelike Afrika voor. Die Ficus Burt-davyi benodig baie lig en goeie deurlugting, maar kan in skadu groei en is daarom geskik om as ‘n binneshuise bonsai te kweek. Hierdie boompies kan maklik vanuit stiggies gekweek word. Groei is vinnig. Die twee boompies in die fotos is […]

  • Bonsai: Olea europaea subsp. africana (Oleaceae)

    Voorbeelde van Olienhoud bonsai is te besigtig by Florcomgardens se bonsaikwekery in Nylstroom (Modimolle). Kontak ons gerus by 0824534294. Olea europaea subsp. africana is inheems in Suid A frika, Zimbabwe en Namibie. buying viagra in uk In die veld is die olien ‘n stadige groeier en bereik onder natuurlike omstandighede ‘n grootte van ongeveer 8m […]

  • Bonsai: Kremetart (Baobab, Adansonia digitata)

    Die kremetart word in die warm noordelike gedeeltes van Suid Afrika aangetref. Die kremetart bereik hoogtes van tot 20 meter en het ‘n enorme stam met ‘n omtrek van tot 10 meter. Die spreiende takke wat in die winter soos wortels lyk is kenmerkend. Die kremetart is baie gewild onder bonsai-liefhebbers. Die kremetart is dormant […]