Garden Roses

  • Tuinrose – Wenke vir Junie

    Hierdie tyd van die jaar benodig jou tuinrose die minimum aandag. Ten einde laat in Julie of begin Augustus gesnoei te word, moet die plante nou na ‘n winterrus oorgaan. Forseer die plante nou om oor te gaan in winterrus. Dit kan gedoen word deur die minimum water te gee en al die blomknoppe te […]