New varieties

  • Nuwe vrystelling – Phormium “Golden Ray”.

    Gewone naam: Goue vlas.   Groeibeskrywing Besonder aantreklike vlas. Die blare is groen met opvallende goudgeel strepe. Tuinplasing Gebruik in beddings om variasie aan kleur, blaarvorm en planthoogte te verleen. Hoogte 1m Gehardheid Bestand teen ryp en moet in die son aangeplant word. Voortplanting Plant voort deur middel van verdeling.  

  • Nuwe vrystelling – Liquidambar styraciflua “variegata”

    Gewone naam: Variegated sweetgum Groeibeskrywing Die Variegated sweetgum is ‘n medium tot stadiggroeiende bladwisselende boom met olyfgroen, stervormige blare waarvan die rande wit is.       Tuinplasing Neem met tuinplasing in ag dat die Variegated sweetgum ‘n groot boom word  en daar dus genoeg groeiruimte tussen geboue en ander bome gelaat moet  word. Ideale […]

  • New Variety – ‘Rojo Congo’ Philodendron’ ®

    Plante is beskikbaar by Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 of 083 997 6142, www.gardenworld.co.za. Groeibeskrywing: Vinnig groeiende en besonder mooi Philodendron met groot, dongergroen glansblare. Tuinplasing: Gebruik as potplante binneshuis of om ‘n tropiese effek by skaduryke patios te verleen. Gehardheid: Plant in die skadu op ‘n beskutte plek. […]

  • New Variety – Aloe ‘Hedgehog’ ®

    Positioning: Ideal for tubs or container planting which enhances the unusual and attractive growth form. Sun. Growing description: Aloe, 50cm. Grey succulent leaves with attractive thorns. Evergreen. Hardy. Flowers: Dark pink to orange flowers in abundance on medium length stems in winter. Indigenous:

  • New Variety – Lavandula

    Die Lavandula Coco Violet & White is oortrek met besonderse groot pers of wit blomme op kort, kompakte, struike. Dit groei tot ‘n hoogte van 50-80cm, groei in die vol son, hou van ‘n droë sonnige area en word met steggies voortgeplant. Hierdie nuwe vrystelling gaan gedurende Augustus by Garden World se Spring Festival op […]

  • New Variety – Mandevilla x amibilis ‘Pink Parfait’

    Apocynaceae Die Mandevilla is vinnig groeiende rankplante wat inheems is aan tropiese Amerika. Die Mandevilla is idiaal om as ranker teen heinings of teen ‘n prieël geplant te word (sal egter nie sterk genoeg heg om teen mure te groei nie). Plante moet gedurende die winter teen koue beskerm word. Indien winterkoue die plant beskadig, […]

  • New Variety – Plectranthus ‘Cape Angel’

    Information suppled by: Garden World, Beyers Naude Drive, Muldersdrift, Gauteng Tel: 011 957 2046 or 083 997 6142, www.gardenworld.co.za Fast growing indigenous evergreen groundcover with variegated foliage and white flowers. Semi-Hardy, Spread 1m x Height 30cm. Semi-Shade to Full Shade. Summary Growth tempo? Fast Evergreen or deciduous Evergreen Shrub, tree, perennial or ground cover? Groundcover […]