Clivia caulescens

Groei in immergroen en vogtige woude in Suid – Afrika. Kom voor op mos en ligeen bedekte boomstompe en rotse. Blomstele kan tot 1,5 meter lank word. Blare is gepunt, tussen 35 en 70 mm breed en 300 tot 600 mm lank. Blom gedurende die lente.

clip_image002

(Foto:Florcomgardens, Nylstroom).