Kroongal by tuinrose

Kroongal is ‘n bakterie wat deur besmette plante oorgedra word. Besmetting wys gewoonlik as galle wat naby die grondoppervlak of op snyvlakke voorkom. Plante wat besmet is se groei word swakker namate die plant ouer word.

Voorkoming en beheer van kroongal:

  • Inspekteer plante deeglik voor aankoop en maak seker dat plante wat aangekoop word nie tekens van besmetting toon nie.
  • Plante met galle moet uit jou roostuin verwyder word. Ten einde verspreiding van die siekte te voorkom, moet hierdie plante verbrand of saam met jou tuinvullus verwyder word.
  • Ontsmet jou snoeiskêr gereeld met ‘n ontsmettingsmiddel soos Jik.

clip_image002

Crown gall is a bacteria and is transmitted by infected plants and via soil.

For the control of crown gall:

  • Remove infected plants (remove from garden to prevent the distribution of the spores).
  • Plant disease-free plants.
  • Sterilise secateurs (use Jik).

Florcom se CD ‘Gardenroses’ het unieke sleutels om jou te help met die identifikasie en behandeling van siektes en plae in jou roostuin. Vir meer inligting besoek www.florcom-gardenroses.co.za.

Posted in: