Nuwe vrystelling – Phormium “Golden Ray”.

clip_image002

Gewone naam:
Goue vlas.

 

Groeibeskrywing
Besonder aantreklike vlas. Die blare is groen met opvallende goudgeel strepe.

Tuinplasing
Gebruik in beddings om variasie aan kleur, blaarvorm en planthoogte te verleen.

Hoogte
1m

Gehardheid
Bestand teen ryp en moet in die son aangeplant word.

Voortplanting
Plant voort deur middel van verdeling.