Grondbedekkers

Kliek op die naam van die grondbedekker vir meer inligting. Grondbedekkers is alfabeties volgens die volksname gerangskik. Waar daar nie ‘n algemene volksnaam bekend is nie, is die genus gebruik. Wetenskaplike name is in hakies bygevoeg.

Agapanthus (Agapanthus)

Daglelie (Hemerocallis)

Gewone klimop (Hedera helix)

Goosefoot (Syngonium podophyllum)

Hen-en-kuikens (Chlorophytum comosum)

Impatiens (Impatiens)

Madeliefie (Osteospernum)

Petunia (Petunia)

Plectranthus (Plectranthus “Cape Angel”)

Penningkruid (Lysimachia nummularia)

Sterjasmyn (Trachelospernum jasminoides)

Verbena (Verbena sp)

 .