Plant of the week – Tulip

Tulpe kom in ‘n verskeidenheid van kleure voor en moet nou gedurende die laat herfs geplant word. Tulpe is bolplante wat ongeveer 50cm hoog blom wat dit ook baie goeie snyblomme maak. Tulpe verkies ‘n koel area met min son maar wel baie lig.

Tulpe moet nou geplant word en sal gedurende laat winter blom.

Hier is voorbeelde van die hybriede wat nou in Europa beskikbaar is:

Tulip 1

Tulip 2