Huilboom

Plant van die week:

Botaniese naam:

Peltophorum africanum

Gewone naam:

Huilboom. (Staan ook soms bekend as die reënboom). Sap wat deur skuimbesies (Ptyelus grossus) uit die takke gesuig word, drup onder die bome en veroorsaak nattigheid op die grond – vandaar die volksnaam.

clip_image002[9]

 

 Groeivorm: Klein to middelgroot, bladwisselende boom met spreiende kroon.

Dikwels meerstammig met die hoofstam wat

naby die grond vertak.clip_image004[9]

Die ou bas is skurf en donkergrys.

Hout kan gebruik word vir vervaardiging van meubels.

Stamme word dikwels deur insekte of wurms beskadig.

Groei redelik vinnig.

Takke is doringloos.

Fyn, veeragtige saamgestelde blare wat maklik met die Akasia verwar kan word.

Gedurende November oortrek met blomme en vertoon dan besonder treffend in die Bosveld. Blom vanaf November clip_image006[9]tot Februarie.

 

 

 

 

 

 

 Gehardheid:

Matig rypbestand.

Voortplanting:

Saad ontkiem maklik. Jong boompies verplant maklik.

 Land van oorsprong:clip_image008[9]