Tag Archives: clivia

  • Clivia nobilis

    Clivia nobilis Familie :Amaryllidaceae Gewone naam : Boslelie Groeibeskrywing: Hierdie is die eerste clivia wat deur plantkundiges beskryf is. (Die plantkundige J Lindley het in 1828 ‘n plant beskryf wat deur ‘n onderwyser William Burchell naby Grahamstad ontdek is) Blare is 300 tot 600mm lank met ovaal punte. Blaarbreedte is tussen 25 en 50mm. Blomme […]

  • Tuinuitlegte met clivias

    Al die fotos in hierdie artikel kom vanaf florcomgardens se tuin in Nylstroom (vir meer inligting en uitleg van tuine kan Dr Henning gekontak word by florcom@icon.co.za). Clivias se blomtyd is in die lente net na die winter wanneer kleur in die tuin baie welkom is. Ongelukkig is die blomperiode slegs ongeveer 3 weke lank, […]

  • Augustus en September is cliviatyd

    Oes nou al die ryp vrugte wat nog aan die plante sit. Kliek hier vir ons skyfiereeks as jy wil weet hoe clivias deur middel van saad vermeerder kan word. Net na blomtyd is die plante soms uitgeput en word die blare soms lig van kleur – toediening van ‘ n bladvoeding wat al die […]