Tag Archives: Kigelia africana

  • Plant van die week – Worsboom (Kigelia africana)

    Gewone naam: Worsboom of ‘Sausage tree’. Tuinplasing: Die worsboom kan as ‘n eksemplaarboom aangeplant word. Besonder geskik as koelteboom. Groeibeskrywing: viagra from canada Medium tot groot bladwisselende (semi-bladwisselend in warm gebiede) skaduryke boom, met ‘n digte spreiende kroon. Groei redelik vinnig onder ideale omstandighede (droë matige winters, nat en warm somermaande). Blare is omgekeerd eiervormig, […]