Tag Archives: madagaskarsikadee

  • Cycas thouarsii

    Gewone naam Varingpalm, Madagaskarsikadee. Groeibeskrywing Die Cycas thouarsii groei stadig in vergelyking met palmspesies, maar aansienlik vinniger as al die ander Cycads. Sade ontkiem stadig, maar ontwikkel na ontkieming baie vinnig. Suiers kom dikwels voor. Plante kan etlike meters hoog word. Manlike plant Die manlike plante dra terminale keëls. Vroulike plant By die vroulike plante […]