Gebruike en kweek van Mint
Familie: Lamiaceae Genus en spesie: Mentha piperita (Peppermint), Mentha spicata (Spearmint), Mentha suaveoloens (Appel mint). Mint is afkomstig uit die Griekse mitologie en is vernoem na die karakter Minthe. Volgens die mitologie was Minthe of Menthe soos sy ook bekend gestaan het, ‘n riviernimf. Hades, die god van die onderwerêld, het verlief geraak op Minthe […]