Tag Archives: roos

  • Onkruiddoderskade by rose

    Roosplante is uiters gevoeilg vir sistemiese onkruiddoders. Selfs indien hierdie middels slegs in die nabye omgewing en nie direk op die plante gespuit word, kan ernstige groeiremming en groeiafwykings voorkom. Enkele druppels sistemiese onkruiddoders wat deur die wind na roosplante gedra word kan permanente beskadiging veroorsaak. Indien sistemiese onkruiddoders direk op roosplante gespuit word, sal […]