Tag Archives: Tuinmaak wenke

  • Tuinmaak-wenke – Julie

    Verwydering van rypbeskadigde blare en takke: Wag tot die ergste koue verby is voor jy hierdie blare uitsnoei. Op die oomblik beskerm hierdie blare die res van die plant teen die koue. Wegsny van hierdie blare sal verder onnodig uitloop van ogies veroorsaak wat die res van die winter onbeskut sal wees en maklik deur […]