Tag Archives: tuinwenke

  • Tuinmaak-wenke – Augustus

    Clivias: Oes laas jaar se ryp cliviasaad. Volg die instruksies op ons skyfiereeks vir ‘n maklike tegniek om clivias uit saad te vermeerder. Stiggies: Dit is nou die ideale tyd om stiggies te maak. Die goedkoopste en beste bewortelingmedium vir die amateur is skoon sand. Voor die stiggie in die sand gedruk word, moet die […]

  • Tuinwenke vir Desember

    Rooispinmyt rig baie skade aan terwyl dit warm en droog is. Kyk gedurende Desember uit vir rooispinmyt en behandel met een van die baie middels wat by kwekerye beskikbaar is. Rooispinmyt is klein insekte (so groot soos stofkorrels) wat hoofsaaklik aan die onderkant van blare voorkom. Rooispinmyt suig die sap uit blare. Die gevolg is […]