Tag Archives: Tuinwenke vir die lente

  • Tuinwenke vir die lente

    Rose: Strooi 30 gram 11 – 1 – 8 (20) of 8 – 1 – 5 per vierkante meter. Benat die bedding goed na hierdie toediening. Grasperk: · Sny grasperk kort en verwyder die ou dooie grasmat. · Deurlug die grond deur orals gate met spitvurke te druk. · Maak die gras se oppervlak gelyk […]